GEBEDSONDERWERP VIR DIE WEEK
Vir al die mense wat deur die afgelope week se stormweer beïnvloed is
LEESROOSTERTEKSTE VIR DIE WEEK
Johannes 7:37-39; Handelinge 2:1-21; Psalm 104:24-34, 35b; 1 Korintiërs 12:3b-13; Johannes 20:19-23
MAANDAG 18 MEI 2026
DINSDAG 19 MEI 2026
WOENSDAG 20 MEI 2026
DONDERDAG 21 MEI 2026
Sopkombuis
Sopkokers: Rosa Brand, Marita Pienaar, Hannelie Viljoen, Wilma Steer, René Arendse, Marietjie Basson
Sop warm maak beurt: Surina Viljoen
VRYDAG 22 MEI 2026
SATERDAG 23 MEI 2026
SONDAG 24 MEI 2026
09:00
Oggenddiens - NAGMAAL
Deuroffer ten bate van: Hawesending
Erediensspan 1 – Lorraine Louw
Kleuter- en Kinderkerk woon nagmaal by saam met ouers
Na afloop van die Erediens
- Senior Kategese
- GEEN Gemeentetee