Ringsitting

Op die afgelope Ringsitting is die situasie rondom ons buurgemeente, Digtebij, indringend bespreek. Ongelukkig kan die gemeente nie meer onafhanklik funksioneer nie. Verskillende opsies is op die tafel gesit en bespreek, oor hoe ons kan help om Digtebij die unieke rol waarvoor die Here hulle geroep het, in ons omgewing kan speel. Uiteindelik is besluit ... Lees verder

‘n Nuwe parkeerarea vir De Eike

In die kwarteeu wat ek by De Eike is, is dit een van die sake waaroor ons óór en óór kop gekrap het: wat gaan ons aan ons parkeerarea doen? Dit was ‘n enorme veiligheidsrisiko. ‘n Paar faktore het so gemaak: om mee te begin, is die hele plek destyds vol Wildevyebome beplant – pragtig ... Lees verder

Uitreik na Nuwerus

Dis nou al geruime tyd dat ons gemeente by die mense van Nuwerus betrokke is. Dis ‘n ou klein dorpie in die die Karoo. Ek het dit gaan Google en die volgende antwoord gekry: “Nuwerus is a settlement in Matzikama Municipality, West Coast District in the Western Cape province of South Africa. Village 16 km ... Lees verder