
Dis nou tyd vir AKSIE; fotoverhaal van Betondak
Dit is belangrik dat die huidige herstelwerk afgehandel moet word voor die volgende reënseisoen, om sodoende (verdere) strukturele skade aan die gebou te verhoed. Lees verder
Selfs kerkraads- of kommissievergadering is in dié dae ‘n uitdaging
‘n Fotobeeld van hoe De Eike dit doen. Lees verderRahul en Lorette – Gebedsbrief Nr 5/2019
Om die Sorgsentrum te verloor was hartverskeurend en traumaties. Ons is egter dankbaar dat ons al ons goed betyds kon uitkry. Dit was aaklig om goed uit breek na soveel jare van opknap en verbeteringe aanbring, maar wat ons uit ons kombuis en klaskamers kon verwyder, het ons, omdat die geboutjie sekerlik binnekort gesloop gaan ... Lees verder
De Eike Dankbaarheidsfees 2019
Sondagoggend 27 Oktober 2019 was een van daardie eredienste wat ‘n mens net so af en toe die voorreg het om te beleef. Lees verder
Wynveiling 2019
Die negende De Eike Wynveiling is op 16 Oktober 2019 te Kaapzicht Bottelary gehou – ‘n spog-geleentheid wat oud en jonk geniet het. Lees verder
Senior Burger Lentetee 2019
Ons pragtige senior burgers het op Dinsdag 17 September 2019 weer heerlik saam gekuier in die kerksaal en na die pragtige sang en voordragte uit toeka se dae geluister waarna hulle heerlik gekuier het rondom ‘n koppie tee met verversings. Hier is ‘n paar foto’s van die verrigtinge. Lees verder
Basaar 2019
De Eike se basaar is op 25 Mei 2019 in en om ons kerk gehou. Dit was ‘n pragtige dag; bietjie koel in die oggend, maar die res van die dag was ‘n tipiese Kaapse herfsdag en kan daar gesien word hoe gemeentelede wat vir mekaar omgee, lekker kan kuier! Lees verder
‘n Passie vir Paasfees
Op 28 April 2019 was daar ‘n spesiale diens waartydens gemeente- en koorsang, en ‘n kort oordenking oor Lydenstyd in die vorm van ‘n kort toneeltjie ons vir oulaas herinner het aan die betekenis van Jesus se lyding en sterwe vir ons. Lees verder