27 Mei 2017

De Eike se basaar is op 27 Mei 2017 in en om ons kerk gehou. Al was die weer aan die koue kant, kan daar gesien word hoe gemeentelede wat vir mekaar omgee, lekker kan kuier!