2 Junie 2018

De Eike se basaar is op 2 Junie 2018 in en om ons kerk gehou. Al was die weer aan die koue kant, kan daar gesien word hoe gemeentelede wat vir mekaar omgee, lekker kan kuier!