16 Augustus 2018
Die afgelope week was daar ‘n vreeslike geskarrel op die kerkperseel, en as jy daar ‘n draai gaan maak het, sou jy ook agtergekom het dat die toilette in die gang agter die kerk afgesper was. Boomwortels het ‘n groot deel van die stelsel omtrent verwoes, sodat dit vervang moes word.