Genesis 15:1-12, 17-18

Datum: 16 Maart 2025 (Oggenddiens)

Prediker: Chris Barnardo

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

WAT HOOR ONS VANUIT DIE TEKS?

  1. Ons hoor dat God se Woord ons bemoedig – God sê vir ons: "Moenie vrees nie!"
  2. Ons hoor, geloof vereis vertroue – Ons glo, al sien ons nie dadelik die uitkoms nie.
  3. Ons hoor, God se beloftes is seker – Hy is getrou aan Sy genadeverbond.

 

HOE KLOP JOU HART?

  • Is daar ‘n belofte van God waaroor jy twyfel?
  • Wil jy jou vertroue hernu in die Here se getrouheid?
  • Kom ons lê dit voor God neer en glo dat Hy sy beloftes sal nakom.

Dan klop ons geloofsharte in ritme saam met God, ons Beloftehouer.