Markus 13:24-37

Datum: 3 Desember 2023 (Oggenddiens)

Prediker: Hannes Burger

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Alles wys ons is baie sterk op pad Kersfees toe!

- Vandaar vanoggend die kers van hoop...

- Dit kom na wat in baie opsigte ‘n nagmerrie-jaar was...

- Dis hoekom ons mekaar moet herinner aan die babatjie in die krip...

 

  1. Miskien moet ons nuut dink oor Kersfees...

- Baie mense sien Kersfees as die hoogtepunt van die verhaal.

- Maar dis nie die einde nie – dis eerder die begin!

- Die eerste Advent wat ons vier, was wonderlik – maar voorlopig.

- Die eintlike Advent kom nog!

- Kersfees kyk daarom vorentoe, na sy  tweede koms.

 

  1. Daar word hier vir ons twee goed gesê van die tweede Advent:

- Jesus sê hier vir ons net twee goed oor die tweede Advent:

2.1. Dit gaan totaal onverwags wees:

2.2. Die tekens daarvan is reeds daar... :

 

  1. En tog gaan ons deur dit alles heen, Kersfees hou...

- Wat het dit alles met Kersfees te doen?

- Ons word opgeroep om Kersfees te vier soos mense wat waaksaam is!

- En hoe lyk hulle? Soos hulle Here...