13 April 2018

Kruispad.com se nuwe tienerwebsite, App en WhatsApp, Roadtrip247, is vandag by 4 #Imagine events  (met +- 7500 tieners!) bekendgestel.

As jy ‘n tiener in die huis het of weet van iemand wat ene het, stuur asb. die inligting aan.

5 keer per week word Bybelstudies (Padkos) ge-post

3 keer per week videos: musiek, stories en topics

Laai die App in Appstore af, of stuur naam en selfoonnommer om Padkos via Whatsapp te ontvang na: 067 050 1480