Indien jy die webwerf met jou rekenaar besoek en hierdie bladsy oopgemaak het, skandeer die QR-kode met jou slimfoon.
Indien jy die webwerf met jou slimfoon besoek en hierdie bladsy oopgemaak het, kliek (druk) op die QR-kode, wat 'n skakel is.
Volg die instruksies op die skerm om 'n betaling te maak.
2. Elektroniese Fondse-oorplasing (EFT)
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam:
N.G. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Bank:
ABSA Bank
Rekeningtipe:
Tjekrekening (Current Account)
Tak:
Kuilsrivier
Takkode:
632 005
Rekeningnommer:
3010590069
Verwysing:
Naam (opsioneel), Kollekte of Dankoffer of Bydrae (afhangend van wat van toepassing is) bv. T. Burrows Kollekte
Voorsien asseblief 'n verwysing vir finansiële rekordhouding.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.AANVAAR