Met die verkoop van ongelooflike lekker koffie ondersteun ons Innovation for the Blind (voorheen bekend as die Instituut vir Blindes) en kry ook self fondse om vir ons ander projekte (Huis Susan Lapoorta en Kuilsrivier Netcare Omgeepakkies) aan te wend.
LEES VERDERDeur iets so eenvoudig soos die insameling van plastiekdoppies, “bread tags” en jogurt-houers maak ons ‘n verskil.
LEES VERDER