Dagboek

Belydenisklaskamp

3 September 2021 - 4 September 2021
Uitstappie - Kleinbaai
Hierdie uitstappie is reeds verby.

Meer inligting volg nader aan die tyd.

LEES VERDER

Kinderkerk Piekniek

28 Maart 2021 @ 09:00 - 10:00
Byeenkoms - NG Kerk Kuilsrivier-De Eike, grasperk by konsistorie ingang
Hierdie byeenkoms is reeds verby.

Sondag 28 Maart 2021 hou die Kinderkerk 'n prettige piekniek byeenkoms waar kinders aan lekker aktiwiteite kan deelneem. Ns. Onthou asb. om 'n bottel water saam met julle kinders te stuur.

LEES VERDER

Klasleier & Voogde Braai

27 Maart 2021 @ 17:00
Byeenkoms - Avalon, Bottelary
Hierdie byeenkoms is reeds verby.

'n Lekker saamkuier geleentheid word vir alle klasleiers en voogde op Saterdag 27 Maart 2021 by Avalon gehou.

LEES VERDER

Registrasie-oggend

14 Februarie 2021 @ 08:00
Byeenkoms - NG Kerk Kuilsrivier-De Eike, Kerksaal
Hierdie byeenkoms is reeds verby.

LEES VERDER
... en kyk ook na foto's

Kategete Oriënteringsoggend

6 Februarie 2021 @ 08:00
Byeenkoms - NG Kerk Kuilsrivier-De Eike, Konsistorie
Hierdie byeenkoms is reeds verby.

LEES VERDER
... en kyk ook na foto's