GEBEDSONDERWERP VIR DIE WEEK
Ons bid saam vir die laaste kwartaal van 2026. Mag God vir elkeen die nodige krag en kalmte skenk vir die kwartaal wat voorlê.
LEESROOSTERTEKSTE VIR DIE WEEK
Sleutelteks: Eksodus 32:1-14 Ander tekste: Psalm 106:1-6, 19-23; Filippense 4:1-9; Matteus 22:1-14 Alternatiewe tekste: Jesaja 25:1-9; Psalm 23
MAANDAG 5 OKTOBER 2026
DINSDAG 6 OKTOBER 2026
09:30
Senior Burger Bybelstudie
WOENSDAG 7 OKTOBER 2026
DONDERDAG 8 OKTOBER 2026
Sopkombuis
Sopkokers: Othello: Bertha De Kock, Annette van Aarde, Hannelie du Plessis, Lynette Vd Westhuizen, Alet Wassüng, Rita Neveling, Isobel Dames
Sop warm maak beurt: Othello – Bertha de Kock
VRYDAG 9 OKTOBER 2026
SATERDAG 10 OKTOBER 2026
SONDAG 11 OKTOBER 2026
TWINTIGSTE SONDAG VAN KONINKRYKSTYD
Skoolverlaters geleentheid
Deuroffer ten bate van: Bediening aan Jode
Erediensspan 1 – Lorraine Louw
Gedurende die diens:
Kleuterkerk - In saal op verhoog
Kinderkerk - In konsistorie
Na afloop van die Erediens
- Senior Kategese
- Gemeentetee