21 Februarie 2026

Wat ’n ongelooflike dag vol geesdrif, spanwerk en lekker kuier by ons Mini Roadhouse Basaar!

Só lyk gemeente-wees wanneer almal inspring. Só lyk dit wanneer jongmense nie net deel is van die gemeente nie, maar dit help dra. En só proe dit wanneer liefde in elke happie ingemeng word.