Die veiligheid van ons jeug is van uiterse belang en om dié rede word alle klasse vir eers aanlyn aangebied. Daar sal egter ook aan die begin van elke kwartaal ‘n geleentheid wees vir ouers en kinders om materiaal en aktiwiteite by die kerk af te haal ter ondersteuning van die klasse (Kinderkerk) en virtuele byeenkomte (Senior Kategese) wat Sondae aangebied word. Hierdie besluit sal kwartaalliks deur die Jeugkommissie hersien word.