30 Mei 2026

Kort na Pinkster het ons gemeente weer saamgekom vir een van die hoogtepunte op ons kalender. Die jaarlikse De Eike Basaar op 30 Mei 2026.

Van vroegoggend af was daar ’n opgewondenheid op die terrein. Die geur van vars pannekoek het in die lug gehang, vriende en familie het mekaar ontmoet, kinders het gelag en gespeel, en oral was daar opgewondenheid