1. SnapScan: QR-Kode
- Laai die SnapScan-toepassing af op jou slimfoon.
- Indien jy die webwerf met jou rekenaar besoek en hierdie bladsy oopgemaak het, skandeer die QR-kode met jou slimfoon.
- Indien jy die webwerf met jou slimfoon besoek en hierdie bladsy oopgemaak het, kliek (druk) op die QR-kode, wat 'n skakel is.
- Volg die instruksies op die skerm om 'n betaling te maak.
2. Elektroniese Fondse-oorplasing (EFT)
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam:
N.G. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Bank:
ABSA Bank
Rekeningtipe:
Tjekrekening (Current Account)
Tak:
Kuilsrivier
Takkode:
632 005
Rekeningnommer:
3010590069
Verwysing:
Naam (opsioneel), Kollekte of Dankoffer of Bydrae (afhangend van wat van toepassing is) bv. T. Burrows Kollekte
Voorsien asseblief 'n verwysing vir finansiële rekordhouding.