23 April 2020

Thea sou op 1 Mei ‘n tee in die saal hou vir “Bless a Baby”. Sy vra nou: “Aangesien dit nie op die oomblik moontlik is nie, het ek gedink om die wat kan naaldwerk doen solank bewus te maak van wat hulle nodig het”