13 Februarie 2018

Dag 9 – 13 Februarie 2018

Huis De Kuilen

Waarvoor bid ons?

Bid vir die inwoners van De Kuilen.  Bid vir hul gesondheid.

Dag 10 – 14 Februarie 2018

Maatskaplike werkers by skole

Waarvoor bid ons?

Bid vir die Maatskaplike werkers se bediening by al die skole.  Bid vir krag en geduld.  Bid ook vir al die maatskaplike kwessies in Kuilsrivier.

Dag 11 – 15 Februarie 2018

Kos vir skole

Waarvoor bid ons?

Bid vir armoede in ons dorp.  Bid vir gebrokenheid in baie kinders se lewens.  Bid ook vir al die kinders wat honger gaan slaap in die aande.

Dag 12 – 16 Februarie 2018

Aksie Samaritaan

Waarvoor bid ons?

Bid vir die werksaamhede van aksie Samaritaan.

Dag 13 – 17 Februarie 2018

Kuilsrivier SAPD-speurafdeling

Waarvoor bid ons?

Bid vir hul veiligheid.  Bid vir hul families.  Bid vir hul werksaamhede in Kuilsrivier.

Dag 14 – 18 Februarie 2018

BADISA

Waarvoor bid ons?

Bid vir die Maatskaplike werkers by BADISA.  Bid vir finansiële ondersteuning.  Bid vir al die werksaamhede van BADISA

Dag 15 – 19 Februarie 2018

Geen Park

Waarvoor bid ons?

Bid vir Green Park se kinders.  Bid vir onderwys in ons land.  Bid vir alle kinders wat nie die voorreg het om in ‘n skool te wees nie.