20 November 2020
“Mamma, ek wil nie meer leef nie. Hulle spot my altyd. Hulle noem my
‘Dom Dominic'”. Dis die dag waarop ‘n ma besef haar liefde en sorg is nie genoeg nie. Meer hulp is nodig.
En Jan Kriel word deel van Dominic se lewensverhaal.
Lees Dominic se aangrypende storie hier
Baie dankie vir jul moeite en ondersteuning!
Mag jul ? baie geseënde Kerstyd beleef!
Ds André van Wyk
Direkteur: Jan Kriel Instituut