20 September 2024

Hiermee stel ons u in kennis dat ons u skenking van serpe, musse en handskoene uiters waardeer. Ons kinders is plaaskinders wat oor n area van 60 vk km aangery raak. Dit is nie moontlik om ouers se toestemming te kry nie oor die logistieke nagmerrie. Ons verstaan jul bekommernis mbt die wetgewing en sosiale media.

Hier stel ons as skool en namens prinsipaal Mtwalo u vry van verpligtinge en vra dat die fotos nie versprei word nie. (En ons weet dit is nie u doel nie)

 

Baie dankie aan die lede se vrygewigheid.  Bid vir ons. Op alle vlakke is onderwys n nagmerrie. Daar is hoop vir van my kinders in graad 5,6 en 7.  Ongelukkig hou die ouer druipelinge hul terug en maak die klas onaangenaam.

 

Groetnis

Helein van Tonder

 

Só lyk Kleinpoort se skool: