9 November 2017

Ons werk in groepe van vroue, jeug en leiers en dan saam sessies en huisbesoek waar ons toepas wat gepraat is. Vir my was die hoogtepunt toe ‘n huisbesoek span se mans gaan hout optel vir ‘n behoeftige familie en die vrouens help om mielies te stamp. Dit omdat hulle geleer het om eers te luister en aan te sluit by wat die Heilige Gees vir hulle wys. Dit was nie beplan nie, maar hulle is so gelei!!! Kliek hier en lees die volledige nuusbrief.