8 Februarie 2018
Na sy studies aan die Universiteit van Stellenbosch, het Eric Swanepoel se bediening begin by die NG Kerk Durbanville Bergsig, waar hy as predikant bedien het tot einde 2014.
Eric deel graag sy opgewondenheid oor wat die Here tans in die wêreld doen met mense.
Job 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien.”
Lees verder oor Eric hier.