19 Maart 2021

 

Geagte Vennoot ,

Ons sien tans dat mense vinniger as ooit reageer op die evangelie.

Met die oprigting van ‘n kragtige FM-stasie aan die kus van Korea, is die hele Noord-Korea nou binne bereik van die evangelieboodskap. Verder, as gevolg van u ondersteuning en gebed, sal FEBA Malawi se nuwe FM stasie – Litala FM, binnekort gereed wees om siele te bereik, wat honger en dors na die waarheid.

Dit is van kardinale belang dat u weet dat dit nie sonder u moontlik sou wees nie. Lees ons nuutste RADIUS NUUSBRIEF hier om te sien hoe werklik instrumenteel jy was oor die afgelope paar maande om alles te bereik waarvan ons in hierdie Radius getuig.

Totdat almal gehoor het,

 

 

 

 

 

Nasionale Direkteur
Dr Jurie Vermeulen