30 Mei 2019
De Eike se basaar is op 25 Mei 2019 in en om ons kerk gehou. Dit was ‘n pragtige dag; bietjie koel in die oggend, maar die res van die dag was ‘n tipiese Kaapse herfsdag en kan daar gesien word hoe gemeentelede wat vir mekaar omgee, lekker kan kuier!