9 Maart 2018 - 11 Maart 2018

Die naweek van 10 en 11 Maart 2018 was daar groot pret met die 2018 Beleidenisklas. Daar is nie net hard gewerk aan allerlei uitdagende aktiwiteite nie, maar daar is ook gefokus op die stilraak oomblikke met ons Here.