25 Junie 2017
Ds. Jandré Viljoen is op 25 Junie 2017 as NG Kerk Kuilsrivier-De Eike se 4de leraar bevestig. Dit is sy eerste gemeente in diens van ons Hemelse Vader. Baie sterkte vir die pad vorentoe!