Broodnodige herstelwerk aan die “container” – nou bly die reën buite.
Kliek op enige foto om 'n groter weergawe te sien. Kliek dan op die linker- of regter-pyltjie (of druk of op die sleutelbord) om deur die groot foto's te blaai.
Ons Gemeente se Visie, Missie en Waardes
.
Gemeente-dagboek
Maak 'n bydrae
1. SnapScan: QR-Kode
Laai die SnapScan-toepassing af op jou slimfoon.
Indien jy die webwerf met jou rekenaar besoek en hierdie bladsy oopgemaak het, skandeer die QR-kode met jou slimfoon.
Indien jy die webwerf met jou slimfoon besoek en hierdie bladsy oopgemaak het, kliek (druk) op die QR-kode, wat 'n skakel is.
Volg die instruksies op die skerm om 'n betaling te maak.
2. Elektroniese Fondse-oorplasing (EFT)
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam:
N.G. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Bank:
ABSA Bank
Rekeningtipe:
Tjekrekening (Current Account)
Tak:
Kuilsrivier
Takkode:
632 005
Rekeningnommer:
3010590069
Verwysing:
Naam (opsioneel), Kollekte of Dankoffer of Bydrae (afhangend van wat van toepassing is) bv. T. Burrows Kollekte
Voorsien asseblief 'n verwysing vir finansiële rekordhouding.