15 Junie 2025
‘n Paar weke gelede het die graad 6 klas gaan besoek aflê by die containerkerk. Aan die einde van ons besoek, het elke kind ‘n gebreide mus, serp, sokkies en handskoene ontvang wat deur Huis De Kuilen se breigroep met groot liefde gebrei is, en ons graad sesse het dit uitgesoek, en uitgedeel.






