28 April 2019

Op 28 April 2019 was daar ‘n spesiale diens waartydens gemeente- en koorsang, en ‘n kort oordenking oor Lydenstyd in die vorm van ‘n kort toneeltjie ons vir oulaas herinner het aan die betekenis van Jesus se lyding en sterwe vir ons.