27 Oktober 2017 - 29 Oktober 2017
Ons is gestuur om die mense van Nuwerus te gaan bedien… toe word ons bedien! Wat aanvanklik beplan was om ’n uitreik vir die belydenisklas te wees, het gegroei tot ’n volwaardige uitreikspan.