17 September 2019

Ons pragtige senior burgers het op Dinsdag 17 September 2019 weer heerlik saam gekuier in die kerksaal en na die pragtige sang en voordragte uit toeka se dae geluister waarna hulle heerlik gekuier het rondom ‘n koppie tee met verversings. Hier is ‘n paar foto’s van die verrigtinge.