14 Oktober 2017

Die Kommissie vir Vrouelidmate het ‘n heerlike damesoggend aangebied. Die spreker was Wanda Bam (van Radio Kaapse Kansel) wat die dames geïnspireer het om “vreesloos vrou” te wees.