21 Junie 2025
De Eike het die afgelope Saterdag ons eerste “Waterverf en Wyn met Willie” gehad. Dit was ‘n oggend vol pret en Willie het kundig die beste kunstenaar in elkeen uitgebring. As jy dit gemis het, ons maak 20 September 2025 weer so. Bespreek sommer nou al jou plek!

















