27 Maart 2021 @ 17:00

Byeenkoms - Avalon, Bottelary
Hierdie byeenkoms is reeds verby.

‘n Lekker saamkuier geleentheid word vir alle klasleiers en voogde op Saterdag 27 Maart 2021 by Avalon gehou.

Onthou asb. om met jul koordineerders te bevestig dat julle daar gaan wees.

Wat om saam te bring: Vleis vir braai, drinkgoed, eetgerei en ‘n stoel. Ons sal slaai en broodrolletjies voorsien.