19 Junie 2020
Elmarie, het gewikkel met stoele, maskers en proppe (sy dring darem daarop aan dat sy nie self al daardie bottels leeggemaak het in die Grendeltyd nie!)
Dit IS nogal baie proppe… maar kyk net watter flukse assistent kon sy inspan!
Mariana se kantoorstoele het ook ‘n nuwe gedaante gekry.
Maskers moes ook gemaak word.