9 November 2017

Ons kerssangdiens is vanjaar weer op die laaste Sondagaand van November, 26 November, om 19:00.  Die tema is Kersfees Nostalgie.  Dit beloof om weer ‘n lieflike aand van gemeentsang, koorsang, instrumente en “Kersfees-stories” te wees.  Onthou om ‘n kers in ‘n blaker/papierbord saam te bring.  Almal is hartlik welkom!

René Ferreira

Orrelis