29 Januarie 2021


Liewe Gemeente
Ek glo julle mis ons gemeentesang netso baie soos ek. Ek sê die alfabet op en probeer dan by elke letter ‘n kerklied sing. Dit sukkel – ‘n mens raak nou regtig verroes!
As julle op die skakels onder kliek, sal slegs die eerste versies en note van 3 liedere verskyn wat ek vir julle gespeel het en Tim Burrows, ons koster, opgeneem het en op die webwerf galaai het. Vir die volgende weke gaan ons elke vrydag 3 nuwe liedere op die webwerf laai en hulle skakels sal hier onder verskyn.
Sing asseblief uit die hart. Mag die Vader dit só beskik dat ons baie gou weer in ons eie kerkgebou kan saamsing.
Liefde René Ferreira Orrelis
22 Januarie 2021
Om na die Eerste stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 29 Januarie 2021)
Om na die Tweede stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 5 Februarie 2021)
Om na die Derde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 12 Februarie 2021)
Om na die Vierde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 19 Februarie 2021)
Om na die Vyfde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 26 Februarie 2021)
Om na die Sesde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 5 Maart 2021)
Om na die Sesde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 12 Maart 2021)
Om na die Sesde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 19 Maart 2021)
Om na die Sesde stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 26 Maart 2021)
Om na die Sewende stel liedere te luister kliek hier (Publikasie datum 9 April 2021)