4 Junie 2020
Ons het bietjie geleer oor Petrus verloën Jesus. Ons het die hoender gemaak want daar was gesê deur Jesus: Voordat die haan kraai sal jy my 3 maal verloën.” Die kinders het die tema baie geniet. Die ander prentjie is vir vandag, 21 Mei – Hemelvaart. Dis Zach (in die Gr 2-klas) en Moah (Kleuterkerk). Mooi gedoen, julle!!!