14 Mei 2020
Ons mag ons dalk nie almal vermoei met óf ons bekend óf buitengewoon suksesvol is nie, maar ek twyfel of daar iemand is wat nie die versekering wil hê dat hy of sy geliefd is en aanvaar word nie. Meeste van ons wil bemin word vir wie ons werklik is – daarvoor die ewige stryd om te ontdek wie ons is en daardie persoon onbeskaamd te wees. Maar hoe kry ons dit reg midde al die uiteenlopende eise en standaarde wat die wêreld aan ons stel? Ons kan dit net doen deur na Christus eerder as ons self te soek. As ons sy koninkryk eerste stel, gee Hy aan ons elkeen ‘n unieke identiteit wat nie onder die wêreld gebuk gaan nie. Lees hier meer.