9 Februarie 2024

Die Kleuterkerk van ons gemeente “Die Besige Bytjies vir Jesus” is vreeslik opgewonde en dankbaar. Ons is besig om te vermeerder in ons gemeente.

 

Op hierdie stadium, staan ons op 19 Bytjies wat geregistreer het – ouderdomme 3 tot 6 jariges.

 

Ek wil ook my opregte waardering uitspreek vir elke ouer/voog, wat hul doopbelofte so getrou nakom.

 

Ons is opgewonde en sien uit na ‘n jaar, om die kleuters te leer van Jesus.

 

Baie dankie vir my span wat so getrou help. Sonder julle kan dit nie gebeur.

 

Madré de Bod

Maureen Robertson

Neré Sholtz-Assistent

 

Bytjie groete

Lizelle Wessels