Jakobus 1:17-27

Datum: 1 September 2024 (Oggenddiens)

Prediker: Hannes Burger

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

‘n Spieël is ‘n wonderlike, handige ding, sê Jakobus.

- Dit help jou meer sosiaal aanvaarbaar te lyk as jy die huis verlaat.

- Dis baie dom om jou spieël te ignoreer en net weg te draai!

 

  1. God het vir ons 'n spieël gegee...

- Maar natuurlik praat Jakobus eintlik van God se Woord.

- In sy Woord sien ons onsself soos ons regtig lyk.

- Dit kan natuurlik pynlik eerlik wees, as dit wys hoe jy regtig lyk.

- En dit werk net as jy dit aktief gebruik!

- Daarom vra Jakobus: watter rol speel die Bybel in jou lewe?

 

  1. Wat gaan ons daaraan doen?

2.1. Moenie langer impulsief regeer nie

2.2. Dit vra "ootmoed" (21) en aanname

2.3. Dit vra totale gehoorsaamheid

 

  1. Roei alle kwaad uit jou lewe uit!

- Roei dit genadeloos uit, met wortel en tak!

- En oppas veral vir jou tong...

- Laat net die woord jou lewe regeer.