Psalm 19 en Lukas 4:14-21

Datum: 26 Januarie 2025 (Oggenddiens)

Prediker: Ds Janine Williams

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

"Soos die hemele die heerlikheid van God verkondig, word ons elkeen geroep om dieselfde te doen. Ons word deur God geroep om elke jaar die hoop, heling en herstel wat Sy genade moontlik maak, aan die wêreld te verkondig."