Matt 8:5-15
Datum: 25 Februarie 2024 (Oggenddiens)
Prediker: Ds Danie Murray
“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”
Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar
Wat maak hierdie lewe meer as net 'n tydelike aardse bestaan?
Wat gebruik ons as basis vir ons daaglikse lewe en besluite?
Wat is die belangrikste kenmerke van hierdie lewe groter as ons tydelike aardse bestaan?
Wat is die bron van hierdie lewe en uit watter bron lewe ons?
Hoe word hierdie lewe oorgedra?
Terugvoer oor hoe die Lewe van Christus in Mosambiek oorgedra word.