Jakobus 3:1-12

Datum: 15 September 2024 (Oggenddiens)

Prediker: Hannes Burger

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

- "Niemand is mos volmaak nie" sê ons graag.

- Nou kom sê Jakobus ook so: "Ons almal struikel in baie opsigte".

 

  1. Die tong is die een opsig waarin ons almal struikel.

-  Die tong? So 'n nietige liggaamsdeeltjie?

-  Wat is woorde tog? Ons praat mos maar net...

 

  1. Hoe lyk die tong? Jakobus gee 3 beelde:

2.1. Soos ‘n stang: kan 'n wilde perd beheer.

- 'n Enkele woord kan 'n mens se lewensloop verander.

- Onder beheer van die Gees word dit 'n nuttige instrument

2.2. Soos 'n skip se roer: Dit gee rigting, bepaal nie jou lewenskoers.

- Ook nie net jou eie nie, maar dié van almal rondom jou

- Dit kan maak of breek - oppas daarom wat jy sê voor ander!

2.3. Soos 'n vuurhoutjie: klein, maar kan 'n ramp veroorsaak!

- Sy effek raak baie maklik buite jou beheer.

 

  1. Hoekom is dit so belangrik?

- Vars en brak water kom nie uit dieselfde fontein nie...