2 Petrus 1
Datum: 29 September 2024 (Oggenddiens)
Prediker: Ds Danie Murray
“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”
Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar
BOODSKAP
Inleidend word as herinnering aan Wet gewys op 'n kort evaluering van die kerk in die Weste.
Die realiteit van God wat reaksie (Godsvrug) veroorsaak, is die deurlopende tema.
Die proses soos wat in Mosambiek gevolg word, word verduidelik:
God bewerk in ons 'n proses van Godsvrug (Getuienis en lig).
- Ontmoeting met God en bly groei in verhouding met God
- Agterlaat van begeertes en vertroue (Leuens) op wat die wêreld bied. Die vrug daarvan is dorings.
- GELOOF wat sien en vertrou is met gevolg van Godsvrug. Hierdie geloof is nie in Kerk, maar in God.
- Deugde en gesindhede van God. Loop uit op liefde vir jou naaste.
- Die belang daarvan dat elke gelowige God se stem sal hoor in geloof en dan daarop reageer. (Om nie te wag vir ander).
Ons sluit af om mekaar aan te moedig