1 Samuel 8

Datum: 30 Junie 2024 (Oggenddiens)

Prediker: Hannes Burger

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Inl. Ons lewe op die oomblik in Koninkrykstyd in die kerk.

- Hoe belangrik is die koningskap van God vir jou?

- Ons is so oorbewus van die uitoefening van mag in RSA.

- Dis nou belangriker ooit om te vra wat die implikasies van die koninkryk is.

 

  1. Die verhaal: Samuel is onthuts omdat die volk ‘n koning vra.

- Hy weier volstrek om dit te doen!

- Dan betig God hom: dit gaan nie oor hom nie!

- Wat sê hierdie gedeelte vir ons oor die koningskap van God?

 

  1. Hier was belangrike lesse vir Samuel te leer

- God het nie vir ons nodig om sy koninkryk te laat kom nie.

- Dit gebeur “outomaties”, soos koring wat op ‘n land ontkiem.

- God laat self sy koninkryk kom.

 

  1. Daar is egter ook ‘n verborgenheid aan God se koninkryk.

- Vir die oomblik lyk dit asof dit eerder agteruit boer.

- Terwyl die saad ontkiem, sien ons niks op die land aangaan nie.

- Dis dan wat jy moet vertrou...

 

  1. Slot: Wat sê dit vir God se koningskap in lewe?

- Dit belewe ook somtyds “wintertye”...

- Deel daarvan is verkeerde keuses, gebrekkinge vertroue, soos hier.

- Belangrik is die verbondenheid aan God se koninkryk.

- Al staan jy soms alleen, soos samuel hier...