Heb 1:1-4, 12
Datum: 21 September 2025 (Oggenddiens)
Prediker: Ds Hannes Burger
“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”
Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar
God praat op dikwels en op baie verskillende maniere met ons.
- Die hele Bybel vertel hoe God met ons moeite maak.
- Dit begin al met Adam en Eva.
- En met Abraham, en Moses, en so dwarsdeur die Bybel.
- En Hy doen dit op baie verskillende maniere!
- Tot vandag toe, praat God elke dag op duisende maniere met jou.
- Soos deur die natuur, byvoorbeeld.
- Daar is geen verskoning is vir enigeen wat nooit gehoor het nie.
- Die Hoogtepunt in God se kommunikasie
- Maar die hoogtepunt is toe sy Woord mens geword het...
- Nou hoef ons net na Jesus te luister, om God te hoor.
- En bo-op dit alles, breek Pinksterdag toe aan.
- Volmaakte kommunikasie
- Na Pinkster hoef God nie eens meer hoorbaar met jou te praat nie.
- Want Hy woon self deur sy Gees binne-in jou!
- En God praat deurentyd met jou.
- Ook vanoggend deur die doop.
Mag ons oë en ons ore vanoggend wyd oop wees.

