Jesaja 6: 1-8

Datum: 9 Februarie 2025 (Oggenddiens)

Prediker: Chris Barnardo

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

  1. Inleding. Jesaja word gekonfronteer met die heiligheid van God, sy eie sonde, en uiteindelik met sy roeping.
  2. Die Heiligheid van God.

“Ek het die Here gesien, Hy het op 'n hoë en verhewe troon gesit...” (v. 1)

Hoe groot is jou God?

  1. Die bewustheid van sonde.

“Dit is klaar met my! Ek is verlore! Elke woord oor my lippe is onrein (v. 5)

Word jy klein voor God?

  1. Die genade van God.

6Een van die serafs het toe ’n gloeiende kool met ’n tang van die altaar af gevat en na my toe gevlieg. 7Hy het my mond aangeraak met die kool en gesê: “Noudat die gloeiende kool jou lippe aangeraak het, is jou oortredinge vergewe, jou sonde versoen.” (v. 6-7)

Ontvang jy God se onverdunde genade met ope arms?

  1. Die roeping van God.

“Wie kan Ek stuur?

Wie sal ons boodskapper wees (Vers 8)

Is jy gereed om deur God gebruik te word?

  1. Slot

Jesaja 6:1-8 wys vir ons 'n pad van verandering: van 'n ontmoeting met God se heiligheid, ons word bewus van ons sonde, die ontvangs van sy genade, en uiteindelik 'n bereidheid om sy roeping te aanvaar.