Jak. 2: 1-13

Datum: 8 September 2024 (Oggenddiens)

Prediker: Hannes Burger

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Om ‘n gedenkdiens te hou, moet jy mooi luister na die familie.

- Hulle vertel jou wat jy moet weet van die oorledene.

- Wat gaan die dominee eendag van jou sê?

- Gewoonlik sê mense net die mooiste goed.

- Met een uitsondering: Hulle het Jesus gehaat, en gekruisig.

- Hoekom het Hy soveel weerstand uitgelok?

- Net omdat Hy soveel ánders was!

 

  1. Is ons anders?

- Dis immers wat God vra van De Eike!

- Wie is in ons oë belangrik?

- Oppas dat julle nie julle andersheid verloor nie...

 

  1. God se reël.

- Jy moet immers die mindere, die dienaar wees!

- Hoe gaan jou familie jou eendag onthou vir die dominee?

- Onthou, God gee sy koninkryk vir die geringes. Die kindertjies.

 

  1. Hierdie wet maak vry!

- En onthou, hierdie is nie 'n sware wet nie. Dis die wet wat vry maak...

- God maak jou vry om werklik te kan lewe...